Votiewe offer

Votiewe offers wat by ’n ikoon van die Swart Modonna op Kreta gelos is.
’n Ikoon van sint Paraskevi, wat beskou word as die heler van blindes, met votiewe offers daarnaas.

’n Votiewe offer is een of meer voorwerpe wat vir godsdienstige doeleindes op ’n heilige plek uitgestal of gelaat word.

Dit het in antieke tye al voorgekom, soos beskryf in talle Romeinse en Griekse bronne, en is steeds ’n gebruik in moderne tye om die guns van bonatuurlike magte te wen. ’n Paar Boeddhistiese votiewe stoepas wat deur mense gebou is wie se wens vervul is, kan gesien word by die Vikramshila-universiteit in Indië.[1]

  1. "The Glorious Heritage of Vikramshila University - Travel News India". Travel News India (in Engels (VSA)). 14 Februarie 2017. Besoek op 24 Februarie 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne